Gaan na produkinligting
Eina!
Afslagprys
R 574.99
Gewone prys
R 599.00
’n Stukkie huis wat jy kan dra. 🤎
Eg Afrikaanse woorde met ’n tikkie humor en baie hart. Vir jouself, of as ’n geskenk vir iemand wat jy mis.
Sag en gemaklik, met sterk, duursame materiaal—gemaak vir lang kuiers, rustige dae en nóg ’n rondte om die braaivuur.
Kies jou gunstelingkleur en grootte, en maak ’n plekkie in jou kas vir ’n stukkie huis.
Dankie dat jy hier kom inloer het. Of jy vandag iets saamneem of net ’n glimlag kry—ons is bly jy het kom kuier.
Met liefde,
Stukkie Huis & Kie