Contact
Kom gesels met ons 🤎
Het jy ’n vraag oor ’n T-hemp, ’n grootte of jou bestelling? Ons help graag. Vul die vorm hieronder in, of stuur ’n e-pos aan info@stukkiehuis.com.
As jy oor ’n bestelling navraag doen, sluit asseblief jou bestelnommer in sodat ons jou makliker kan help.
Onthou: Ons lewer aan adresse in die VSA. Jy kan in Suid-Afrikaanse rand betaal en ’n stukkie huis reguit na jou mense stuur.